Boots & Alles - Episode 9 - Neethling Fouché

Release Date:

Ons 9de episode is live en die manne maak gereed vir die groot toets op Twickenham Vrydag teen die All Blacks.
Die Stormers-stut Neethling Fouché kuier bietjie saam met ons op die show en dit raak duidelik hoekom hy so 'n goeie storieverteller is. Hy deel bietjie insights van hoe dit is om saam (of teen) ouens soos Steven Kitshoff en Frans Malherbe te speel en vertel die mooi storie van wat dit vir hom en sy familie beteken om vir die WP te speel. Nick, Neil, Dan & Andy kyk dan na die Springbokspan vir Vrydag met 'n paar van die Boots & Alles manne wat self op Twickenham gaan wees vir game. Kan die Bokke hul momentum behou na 'n groot sege oor Wallis?
Bokkoors loop blykbaar hoog in London die week so kom luister saam in voorbereiding vir Vrydag.
#BootsenAlles #Skitterend
 

Boots & Alles - Episode 9 - Neethling Fouché

Title
Boots & Alles - Episode 9 - Neethling Fouché
Copyright
Release Date

flashback